Kies jou taal
QPro Feeds, 'n 100%-filiaal van VKB, is 'n dierevoer-vervaardigingsbesigheid met sy kernaktiwiteite in die Oos-Vrystaat. Ons produkte stel ons kliënte in staat om mee te ding met die beste in hul bedryf.